Kuns Kersmark

From: 03 December 2011 at 09:00 AM

Until: at

Location: Lalapanzi Hotel

Details:

‘n Kuns kersmark, geskoei op die welbekende Irene Kunsmark, word beplan vir 3 Desember vanaf 09:00 tot 17:00 by die Lalapanzi Hotel op die N1 suid van Louis Trichardt.
Kunstenaars, bakkers, besighede en tuis­ondernemings is welkom om hul produkte vir die feestyd te kom uitstal en te koop aan te bied. Die kaasfabriek in Haenertsburg, vars blomme, Kuhestan-vrugtesouse en produkte sal almal uitgestal word. Lalapanzi sal ook heerlike eetgoed te koop aanbied, tesame met ponieritte vir die kinders.
Vir meer inligting, skakel Tanya Richter by tel. 073 200 5829.

Contact Person: Tanya Richter

Tel: 073 200 5829

Email:

 

 

Go back to events

Upcoming Events