From: 12 November 2011 at 09:00 AM
Until: 12 November 2011 at 12:00 PM
Location:
Details:
Die volgende bonsai-werkswinkel op Louis Trichardt sal aangebied word te Douthwaitstraat 34 op Saterdag, 12 November.
Die werkswinkel duur van 09:00 tot 12:00.
Vir meer inligting kan Dawid Kruger geskakel word by 084 363 0041.
Contact Person: Dawid Kruger
Tel: 084 363 0041
Email:
|
Tweet |