AP Kerk Kersmark

From: 25 November 2011 at 18:00 PM

Until: at

Location: AP Church Tzaneen

Details:

Moderne kunsmark, teetuin, plante, potjiekos en afval, steak- en boerworsrolle, vleis, groente, gebak en talle ander lekkernye. Pieter Kotzé en René Mynhardt bied Kersprogram om 18:00 aan. Toegang gratis, donasies welkom. Speletjies vir die kinders asook waterglybaan. Kos vooraf bestelbaar vir aflewering: pannekoek, jaffels, boereworsrolle, stokworsies, vetkoek, steakrolle en koeldrank. Skakel 015 307 2014 of 083 645 3747. Grasdakkerk slegs Vrydag, 9:00-20:00, oop. Skakel Donovan: 083 412 5329. Debiet- en kredietkaartmasjien beskikbaar.

Contact Person: Donavan

Tel: 083 412 5329

Email:

 

 

Go back to events

Upcoming Events