Dr Isak Burger by Christusfees

From: 26 November 2011 at 18:00 PM

Until: 27 November 2011 at 18:00 PM

Location: Musina

Details:

Die welbekende spreker en president van die AGS, dr. Isak Burger, sal gedurende die jaarlikse Christusfees by die AGS El-Shaddai in Musina drie dienste lewer op 26 en 27 November.
Burger se eerste diens is die Saterdag om 18:00 tydens die Christusfees, gevolg deur ‘n Engelse diens Sondag om 10:00 met die tema 5 minutes after death. Om 18:00 sal hy ‘n Afrikaanse diens met dieselfde tema aanbied.
Van Burger se boeke sal na die dienste beskikbaar wees.
Vir meer inligting, skakel El - Shaddai by 015 534 3361 of 084 456 6959.

Contact Person: El - Shaddai

Tel: 015 534 3361

Email:

 

 

Go back to events

Upcoming Events