Leer meer oor Geopende Deure

From: 11 November 2011 at 18:00 PM

Until: at

Location:

Details:

‘n Bekendstelling van Geopende Deure, wat diens aan vervolgde Christene wêreldwyd lewer, word op Vrydag, 11 November, om 18:00 by die Agapé Christensentrum in Louis Trichardt aangebied.
Die geleentheid sal ‘n vertoning van ‘n DVD insluit en tee sal bedien word. Toegang beloop R35, wat as ‘n donasie vir Geopende Deure aangewend sal word.  Vir meer inligting, skakel die kerkkantoor by 015 516 3735 of Geopende Deure by 011 888 9341 of 071 364 6318.

Contact Person: Kerkkantoor

Tel: 015 516 3735

Email:

 

 

Go back to events

Upcoming Events