ADVERTISEMENT:
Jacques Mouton het geen bekendstelling nodig vir Louis Trichardt se mense nie. Dié opkomende sanger, is welbekend vir sy talent op die kitaar. Laas week het Jacques sy debuut album bekendgestel met 'n spesiale konsert.
Hy het ook op hierdie geleentheid bekendgemaak dat hy in die proses is om 'n liedjie oor Louis Trichardt te komponeer. Hy het eksklusief 'n stukkie van die nuwe liedjie vir die koerant gespeel.
ADVERTISEMENT:
ADVERTISEMENT